Ontmoet ons Span

Eugene-Malan-150x150

Ds Eugene Malan

Epos: eugene@pehoogland.co.za

Selfoon: 083 299 8100

Eugene se begeerte is om mense in hul daaglikse lewe te lei om ‘n verskil te maak in die samelewing en om met hoop te leef in ‘n wêreld vol uitdagings. Daarom sien hy dit as noodsaaklik om mense in geloofsdissiplines vir die lewe toe te rus. Hy beklemtoon die huishouding as die primêre ruimte vir geloofsvorming. Daarom fokus hy graag op die begeleiding van mense in die konteks van die huishouding en die betekenisvolle mylpale van die lewe. Weeklikse eredienste is vir hom besondere geleenthede waarin die Woord van God, sakramente, lofprysing en liturgiese momente mense se lewens raak. Hier vind mense hoop en inspirasie om God se medewerkers te wees waar vrede, geregtigheid en vreugde sigbaar word.

Eugene is getroud met Louise en hulle het drie kinders. Louise is ‘n kliniese sielkundige in privaatpraktyk.

 

Personeel


  • Saretta Dawson
  • Leandra Bonthuys
  • Rufus Geel
  • Hanlie Young
  • Ester Zwedala
  • Magda Meintjies
  • Joseman Api

Kerkraad


  • Ds Pieter Nel
  • Ds Eugene Malan
  • Johan Fourie
  • Saretta Dawson
  • Wynand Breytenbach
  • Janus Delport
  • Loftie Fourie
  • Albrecht Herholdt
  • Theo Johannes
  • Fanie Kruger
  • Jan Muller
  • Christo Potgieter
  • Marieta Randall
  • Danie Venter
  • Francois Retief
  • Albert Verster