Kleingroepe

Welkom by PE Hoogland se kleingroepe! Ons het verskeie soorte kleingroepe: bybelstudiegroepe, omgeegroepe, belangegroepe, dissipelskapgroepe, portuurgroepe, geografiese groepe en diensgroepe.

Kontak Leandra per e-pos by leandra@pehoogland.co.za om by ‘n kleingroep wat vir jou pas in te skakel.

Kleingroep