Jeug

Welkom by ons geloofvormingsgroepe vir die jeug!

  • Kontak Leandra Bonthuys om jou kind by die juniorgroepe (Graad R tot 6) te laat inskakel.
  • Kontak vir Leandra Bonthuys om jou kind by die seniorgroepe (Graad 7 tot 11) te laat inskakel.
  • Indien jy as mentor vir enige van die geloofsvormingsgroepe wil dien, kontak asseblief vir Leandra Bonthuys. Sy sal jou graag ontvang en help om in te skakel.

Kairos Ignite

Is jy in die hoërskool? Wil jy graag saam met vriende kuier wat jou bystaan op jou lewenspad? Sondagaande (18h20 tot 19h30) kom ons as jongmense in die Grot bymekaar vir vriendskap, pret, iets om te eet en iets te ontvang wat jou help om voluit te leef. Kontak vir Dewald van Wyk vir meer inligting.

Kategese