WELKOM BY PE HOOGLAND

Hier leef ons geloof deur liefde en dade.

09:00 Oggenddiens : Nagmaal
10:00 Geloofsvormingsgroepe (Kategese)
50 DADE VAN OMGEE # 29 - Neem hierdie omgee-kaartjie saam met jou hierdie week. Wees sensitief en op die uitkyk vir waar die Here 'n ma / ouma oor jou pad stuur vir wie jy hierdie kaartjie kan gee. Wie weet: net dalk stuur God daardie een ma / ouma oor jou pad wat nodig het om gewaardeer te word.

PE Hoogland Erediens  (Nagmaal)

Sondag, 15 Mei 2022 om 09:00

Bankbesonderhede

NG Kerk PE-Hoogland
ABSA Tjekrekening
Rekeningnommer: 1400149980
Tak Nommer: 632005

KONTAK BESONDERHEDE

Adres: Isobellaan 1, Charlo, Port Elizabeth
Telefoon: 041 367 1485
Whatsapp079 815 9325
Faks: 086 613 4096
Epos: info@pehoogland.co.za

KANTOOR URE

08:00 – 13:00
Maandae –  Vrydae

SOSIALE MEDIA

Facebook – pehoogland
Youtube – pehoogland
Instagramhooglandpe

KONTAK VORM