Huur fasiliteite

Hoogland beskik oor goed ingerigte lokale en fasiliteite wat ons graag verhuur. Dit is geskik vir konferensies, konserte, vergaderings en sosiale byeenkomste. Dit varieer van kleiner lokale wat 30 tot 50 persone kan akkommodeer, tot die saal wat 200 persone by tafels kan huisves en die hoofouditorium (kerk) wat vir 600 persone sitplek het.

VIr meer inligting of navrae, kontak gerus vir Saretta Dawson tydens kantoorure (08:00 tot 13:00) telefonies by 041 367 1485 of per e-pos by  saretta@pehoogland.co.za.

Saal met tafels en stoele vir 200 persone.Voorhuis met tafels, mini-kombuis en media-faisiliteite