NGKOKlogoGrens.Pos is ‘n elektroniese nuusbrief van die NG Kerk in Oos-Kaapland wat weekliks verskyn. Om hierdie e-nuusbrief, gevul met die nuutste kerknuus en nuus oor aktuele sake waarop die kerk reageer, te ontvang, skryf in deur ‘n epos na danie@ngkok.co.za te stuur.¬†Grens.Pos is kommunikasie wat grense oorsteek.

Besoek ook gerus die webblad van die NG Kerk in Oos-Kaapland.