Geloofsvrae

questionsGeloof ontlok dikwels baie vrae. Daar is ook nie altyd maklike antwoorde op hierdie vrae nie. Dit is deel van geloof. Hier gee ons bloot ‘n paar perspektiewe op sekere vrae wat jy mag hê.