Hier is opwindende nuus vir elke lidmaat van ons kerk wat in kerknuus – van gemeentes tot by die algemene sinode – belangstel.

Die nuwe elektroniese e-Kerkbode stel kwaliteit keeKerkbodeLogo400rknuus vryelik en gratis beskikbaar.