Begrafnisse

Ons staan jou graag by in die hartseer tyd wanneer ‘n geliefde sterf. Volg hiedie stappe om begrafnisreëlings te finaliseer.

PE Hoogland huisves ‘n gedenkmuur op die kerk se terrein. Bekom ‘n nis deur vir Saretta Dawson te kontak by saretta@pehoogland.co.za

Begrafnisse3