Aktueel

thumb_IMG_0763_1024

Ons glo die kerk het ‘n publieke rol om te speel. Die Evangelie gaan oor die Goeie Nuus vir elke aspek van die lewe. Alhoewel daar nie ‘n vers in die Bybel vir elke aktuele saak is nie, bly die Bybel die basis op grond waarvan ons oor aktuele en leerstellige sake dink en praat. Hier sal ons artikels publiseer waar ons as kerk die lig van God se reddende genade, liefde en geregtigheid oor aktuele sake wil kaats.