Hoogland nooi die gemeenskap hartlik uit na ons Pinksterbyeenkmste 20-27 Mei.
Lees meer...
Hooglanders dien graag met verskeie kreatiewe projekte. Herwin, brei, gee om... en vele meer moontlikhede.
Hoogland se Kwartaalbrief het 'n nuwe baadjie aan. Lees gerus oor talle opwindende gebeure hierdie kwartaal.
Hoogland vier hierdie kwartaal ons 40ste verjaarsdag deur in gebed te verenig.